Charles Baudelaire

Charles-Pierre Baudelaire
Charles Baudelaire deur Étienne Carjat, 1863
Gebore9 April 1821
Sterf31 Augustus 1867
NasionaliteitFrans
BeroepDigter, vertaler, literêre kritikus

Charles-Pierre Baudelaire (9 April 1821 in Parys – 31 Augustus 1867 in Parys) was ‘n Franse digter, vertaler en literêre- en kunskritikus wie se reputasie hoofsaaklik rus op Les Fleurs du mal (1857; Die Blomme van Boosheid) -welke miskien die belangrikste en mees invloedrykste digbundel is wat in Europa gedurende die 19de eeu gepubliseer was. Op soortgelyke wyse was sy ‘’Petits poèmes en prose’’ (1868; “Klein Prosagedigte”) die mees suksesvolste en mees innoverende vroeë eksperiment in prosa-poësie van die era.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search